BOSA vergader met Ramaphosa oor koalisie-regeringJune 30, 2024

‘n Afvaardiging van Build One South Africa, insluitend die leier Mmusi Mainane, het ANC-leiers ontmoet om ‘n koalisie op nasionale vlak te bespreek. BOSA se waarnemende woordvoerder, Roger Solomon, sê dit het ‘n duideliker begrip gegee oor indien, en hoe, BOSA moontlik kan deelneem. Solomons sê die instelling van ‘n verklaring van voorneme is noodsaaklik vir enige nuwe regering: