Gebedsaamtrek vir nasie op pad na Windhoek

Die Christian Revival Church se hoofpastoor is op pad na Namibië vir ‘n saamtrek in Windhoek. Die Windhoek Harvest and Prayer for Our Nation-geleentheid by Windhoek Hoërskool se Vegkop-stadion sal deur pastoor At Boshof gelei word. Meyer van Wyk van die Christian Revival Church gee meer inligting.