Azapo veroordeel die vertraging in kabinet samestelling

Die Azanian People’s Organisation in die buurland het die vertraging om die sewende administrasie se kabinet saam te stel, veroordeel en sê dit hou die kiesers en die nasie gyselaar. Azapo se woordvoerder, Jabu Rakwena, sê volgens Artikel 94 van die Grondwet bestaan die sesde administrasie se kabinet nie meer sodra die nuwe president ingehuldig is nie: