Droogte dwing Zim-regering tot kontanttoelaes

Die regering van Zimbabwe gaan na verwagting begin met ‘n program om kontanttoelaes aan kwesbare stedelike gemeenskappe te gee. Dit is in reaksie op die uitwerking van die El Niño-droogte in dele van die land. Die minister van Maatskaplike Welstand July Moyo het die toekenning aangekondig van tot 250 miljoen Namibiese dollar wat tot Maart volgende jaar maandeliks versprei sal word: