Ekonoom sê oor Julie-brandstofprys
Middel-maand-data van Suid-Afrika se Sentrale Energiefonds toon dat nog ‘n groot verlaging in brandstofpryse daar in Julie voorlê. Die fonds se data toon dat petrolpryse na verwagting met meer as 1 Suid-Afrikaanse rand per liter verlaag kan word, terwyl dieselpryse met sowat 55 sent per liter behoort te daal. Plaaslik is die brandstofpryse in Junie onveranderd gehou. Kosmos 94.1 Nuus het met Max Rix van Simonis Storm gesels oor die voorspelling vir Namibië in Julie