Cran onderstreep belangrikheid van digitale geletterheid

Volgens ‘n onlangse verslag het slegs 56 persent van Namibiërs internettoegang. Dit is gevolg deur ‘n oproep vir meer pogings om universele konnektiwiteit te bewerkstellig. Digitale geletterdheid is ‘n vaardigheid wat op alle lewensterreine vereis word. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië het ‘n artikel gepubliseer oor die belangrikheid van digitale geletterdheid. Hilya Mhani, die owerheid se bestuurder van verbruikersverhoudinge en voorspraak, het meer.