Uitspraak in Covid-saak eers môre verwag

Uitspraak in die Health Defence League, onder die leierskap van die bekende tandarts, dr. Martin Wucher, se dagvaardiging oor, onder andere, die Covid-inenting, is tot môre uitegestel. Dit sou vandag deur adjunk-regter president Hosea Angula gelewer word maar, daar is nog oorwegings wat gedoen moet word. Wucher eis, onder andere, bewyse dat die Covid-entstof veilig is en erge Covid-beheermaatreëls doeltreffend was.