Hoe op dees aarde hou koalisie-lede hulle beleidsrigtings?

Die ATM beweer daar gaan beleidsverwarring wees in die regering van nasionale eenheid. Die leier, Vuyo Zungula, voer aan die eenheidsregering is nie beginselvas saamgestel nie. Zungula waarsku partye in die regering kan gedwing word om hul standpunt te verander oor beleide wat hulle voorheen teengestaan het, insluitend die Phala Phala-skandaal en die Nasionale Gesondheidsversekering: