Israel en Hezbollah moenie eskaleer nie

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies doen ‘n beroep op Hezbollah, wat deur Iran befonds word, en Israel, om enige verder eskalasie te vermy. Dit kom na Israel teikens in die suide van Libanon aangeval het. Guterres sê dit sal katastrofiese gevolge vir die streek en die wêreld in hou.