VN-leier loof Namibië, sien blink toekoms

Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, Dennis Francis, het ‘n drie-dae-lange besoek aan Namibië afgesluit. Hy het die land se progressiewe benadering tot ontwikkeling geloof en sê die beleid is sterk. Hy sien ook ‘n blink toekoms vir die land. Francis het gepraat voor sy vertrek by Hosea Kutako Internasionale Lughawe.

Francis het ook Namibiërs aangemoedig om aan die verkiesing deel te neem.