Vragvervoer neem toe op vasteland – IATAJuly 29, 2021
Die internasionale lugvervoervereniging, IATA, se jongste verslag dui aan dat Afrika-rederye baie goed vorder verval met vragvervoer. Volgens Linden Birns, IATA se skakelbeampte in Afrika suid van die Sahara het vraag toegeneem.