Jeug moet opgevoed word oor verkiesing, politiek

Daar is kommer oor die jeug wat blyk om apaties te wees en nie veel belangstel om te gaan stem in die komende verkiesing nie. ‘n Voorstel is gemaak dat regeringsposte net oopgestel moet word vir mense wat as kiesers geregistreer is en gaan stem het. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die politieke ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah, wat ‘n beter voorstel het.