Strauss sê oor môre se VRK-finaal

Alle oë is op Loftus môrenamddag vir die Verenigde Rugbykampioenskap-finaal tussen die Bulle en die Glasgow Warriors. Kaartjies is uitverkoop en dus sal 51 762 mense op die stadion neersak. Willem Strauss, president van die Blou Bulle, het eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.