Nog reaksie na hofbeslissing oor sodomiewet

Nog lede van die Namibiese LGBT-gemeenskap het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en hulle reaksie gegee oor die hof se beslissing dat die sodomiewet wel ongrondwetlik is. Regters Nate Ndauendapo, Shafimana Ueitele en Claudia Claasen het vanoggend ten gunste van Friedel Dausab beslis. Le Clue Job het sy reaksie so verwoord.