Namibië, nes Afrika, betaal vir aardverwarming

Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering, Dennis Francis, het die Namibiese Nasionale Vergadering bygewoon. Hy het oor verskeie kwessies gepraat en kommentaar gelewer op die Parys-klimaatooreenkoms waarvan verskeie Afrikalande deel is, insluitend Namibië. Hy sê die land, soos die res van Afrika, moet betaal vir die gevolge van klimaatsverandering, maar het nie daartoe bygedra nie.