Hongersnood… lê die skuld by Swapo se deur

McHenry Venaani, leier van die opposisie-PDM-party sê die regering het ‘n mislukking van epies proporsies op hande met die heersende voedseltekorte. Sy aanmerkings kom na die Omaheke-goewerneur Pijoo Nganate 26 sterftes van honger bevestig het met honderde wat in die hospitaal is. Venaani sê landbou is nie die aandag gegun word dit nodig het nie.