Reaksie op Omaheke se wanvoeding-krisis

Reaksie word ontvang op die nuus dat Omaheke sedert Januarie 300 gevalle van wanvoeding met 26 sterftes ervaar het. Die goewerneur Pijoo Nganate sê 263 mense is gehospitaliseer. Kosmos 94.1 Nuus het die oud-ombud, advokaat John Walters gepraat.