Onderwys konsulteer oor skoolkalender
Die onderwysministerie wyd menings in oor die skool-kalenderstelsel vir die 2025 akademiese jaar en daarna. Die uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp sê die ministerie het oorgeskakel van ‘n trimester na ‘n semester-gebaseerde kalender om verligting te gee met die verspreiding van Covid in die winter: