Repokoers – die nuus is nog slegter vir Namibië

Ekonome verwag nou Suid Afrika se rentekoersverlagingsiklus sal in November begin, later as die voorheen verwagte datums van Maart en September. Volgehoue inflasie het die verwagte verlagings teruggeskuif. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom Theo Klein van Oxford Economics Africa gesels en die nuus is nog slegter vir Namibiërs.