Ministerie werk aan oplossing vir seekoeie

Honderde seekoeie, saam met hul kalwers, sit vas in ‘n modderige stroom in die Salambala-bewaar-area in die Zambezi-streek. Die Lungala-stroom, wat histories die tuiste van die seekoeie is, is besig om op te droog weens die droogte. Die minister van omgewingsake, Pohamba Shifeta, het die besoek en sy span beoordeel die situasie om ‘n geskikte oplossing te vind.