EFF sal eie NV-kandidate en president voorsit
Die adjunk-president van die EFF, Floyd Shivambu, sê hulle gaan Vrydag met die eerste sitting van die Parlement hul eie kandidate stel vir president en speaker van die Nasionale Vergadering. Druk is besig om op te laai op politieke partye om in te stem tot die ANC se voorstel oor die vorming van ‘n regering van nasionale eenheid. Shivambu sê hy is teleurgesteld in die ANC se benadering oor die samestelling van ‘n nuwe regering: