MultiChoice vat hande teen roofkyk in Namibië

MultiChoice Nambia het in Windhoek begin met Vennote Teen Roofkyk. Hierdie vennootskap wat die Namibiese Rolprentkommissie en die ministerie van Inligting en Kommunikasietegnolgie en ander belanghebbers betrek, is daarop gemik om die skeppende bedryf te beskerm met bewustheid van kopiereg en intellektuele eiendom. Besturende direkteur, Roger Gertze, het Namibiërs aangeraai om nie inhoud wat geroof is af te laai nie…