Jauch se kommentaar oor boere, loon is net politiek

Die haweloses van Windhoek, wat in Maart 2020 na die stadion by die Katutura-jeugkompleks verskuif is oor Covid, is steeds daar. Die plek raak net voller en vuiler, en daar is selfs ‘n Himba-gemeenskap wat hulle daar gevestig het. Die sportministerie dra die water- en kragrekenings. Die minister, Agnes Tjongarero sê die mense is Stad Windhoek se verantwoordelikheid en moet deur hulle verskuif word maar, daar is geen uitkoms na talle vergaderings nie.

Van Vuuren sê landbouers was nog nooit teen ‘n minimumloon gekant nie.