Starmer kom na vore met tasbare planne

Britte stem op 4 Julie en daar word voorspel dat die Tories sal verloor met die Arbeidersparty was op die oomblik baie goed in peilings vertoon. Die leier van die party, sir Keir Starmer lê ook daadwerklike planne voor soos 3 000 kleuterskole waarvoor hy reeds begroot het. Starmer verduidelik die voordele hiervan.