Voerpryse sal nes voedselpryse, ook styg

Voerpryse in Namibië gaan styg weens die droogte. Die uitdagings met ruvoer-invoere veroorsaak dat boere afhanklik is van beperkte, duurder binnelandse voorrade. Die aantal grane, wat belangrike energie-bronne is, het gedaal in Mei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die kommersiële bestuurder van Voermeester, Jaco Labuschagne, wat meer inligting gee oor hulle verwagtinge.