Cosatu wil met ANC, SAKP gesels

Cosatu sê hy sal met die ANC en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party praat oor die voorgestelde regering van nasionale eenheid. Die federasie, wat tans raadpleeg op ‘n interne vlak, beoog om te verseker progressiewe beginsels word voorop gestel, wat die werkersklas ophef en hou by die Grondwet. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê bestendigheid en ooreenstemming is van kardinale belang om koalisie-slaggate te vermy wat dienslewering belemmer: