Brent ru-olie daal vir derde week

Oliepryse het Vrydag handel onder 80 Amerikaanse dollar ‘n vat afgesluit, ‘n derde agtereenvolgende weeklikse verlies met ‘n totale daling van 5 persent in die afgelope maand. Opul en sy vennote se vyrwillige besnoeiings toon hoër aanbod as vraag, wat altyd pryse afdwing sowel as aanduidings dat die Federale Reserweraad nie binnekort rentekoerse sal verlaag nie, plaas druk op die prys. Dis natuurlik goeie nuus vir verbruikers.