Klarigheid oor Regspraktisynswet wat gewysig gaan word
Die justisieminister het toestemming by die kabinet gekry om die Wet op Regspraktisyns van 1995 te wysig of te herroep. Dit sal moontlik die regsberoep en regspraktisyns begin reguleer. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Toni Hancox, die direkteur van die Regshulpsentrum, wat verduidelik wat dit beteken.