Top vier mans vandag in Frankryk in aksie
Die manshalfeindronde word vandag op die Franse Ope beslis. Die vierde gekeurde Duitser, Alexander Zverev, kom teen die sewende gekeurde Noorweër, Casper Ruud, te staan met albei wat hulle eerste Grand Slam-titels wil verower. Voor dié kragmeting is daar groot afwagting vir ‘n moontlike titaniese stryd tussen die tweede gekeurde Jannik Sinner van Italië en die derde gekeurde Carlos Alcaraz van Spanje. Alcaraz sê hy sien uit na die uitdaging: