Ruto gesels oor Haïti bystand
Die Keniaanse president William Ruto het in ‘n uitgebreide onderhoud met Al Jazeera gepraat oor sy vredesending na Haïti. Hy sê almal het die reg tot vrede en sekuriteit en die rede hoekom Kenia gevra is, is omdat dit moeilik is.