Veiligheid van mynwerkers onder die loep

Die Mynwerkers-vakbond van Namibië het kritiek uitgespreek oor die dood van twee werkers by die Xinfeng-litiummyn en die Rössing-uraanmyn. Die vakbond se sekretaris-generaal, George Ampweya, sê myne pas nie genoegsame veiligheidsmaatreëls toe nie, en daar is minimale of geen oorsig deur veiligheidsinspekteurs nie. Ampweya is aan die woord.