Loonkommissie hoop om sittings te hervatJuly 27, 2021

Daar word verwag dat die Minimumloon-kommissie sy sessies sal hervat wanneer die maatreëls in verband met Covid verslap word. Die kommissie is daargestel deur die arbiedsministerie om ondersoek in te stel na ‘n nasionale minimumloon. Verskeie openbare konsultasies is regoor die land gehou maar moes gestaak word weens inperkings. Die kommissie se voorsitter, dr. Marius Kudumo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die jongste.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *