ANC bekommerd oor KZN verkiesingsuitslae

Die ANC se eerste adjunkhoofsekretaris, Nomvula Mokonyane, sê sy hoop steeds vir ʼn volstrekte meerderheid. Die WNNR het gister gesê die ANC behoort 42-persent stemme te kry wat ʼn skerp daling is van sy 57,5-persent in die algemene verkiesing in 2019. Mokonyane sê hulle is bekommerd oor die uitslae in KwaZulu-Natal, waar die MK-party tans voorloop.