Volksmoord: Nog ‘n Mei-vakansiedag

Die inligtingsminister Emma Theofelus het 28 Mei as Volksmoord Herinneringsdag verklaar en dit sal jaarliks as openbare vakansiedag dien. Die dag is die dag dat alle konsentrasiekampe ontbind is.

Groepe het nie ooreengestem oor watter dag gekies moet word nie maar, daar is berig dat president Nangolo Mbumba die datum ondersteun het.