Kolkata Knight Riders behaal eindstyd in IPL

Kolkata Knight Riders het seker gemaak van sy plek in Sondag se eindstryd van die Indiese Premierliga met ‘n oorwinning met agt paaltjies oor Sunrisers Hyderabad in die eerste kwalifiseerder. Venkatesh en Shreyas Iyer het albei ‘n onoorwonne 50-tal aangeteken nadat die Australiese snelbouler Mitchell Starc drie paaltjies laat kantel het om Sunrisers te help uitboul vir slegs 159. Kolkata het die teiken in die 14de boulbeurt behaal het met slegs twee paaltjies plat. Starc was tevrede met die vertoning: