Maak so met veldbrande die winter

Die droë seisoen is op hande, wat groot kommer wek oor die moontlikheid van veldbrande. Laas jaar hierdie tyd was daar 499 344 hektaar wat gebrand het sedert die begin van 2023. In 2021 alleen was daar ‘n totale veldbrand van 3 miljoen hektaar regoor die land en in 2022, 2,4 miljoen hektaar wat gebrand het. Kosmos 94.1 Nuus het by die tegniese adviseur vir Agribank se adviesdienste, Erastus Ngaruka, gaan aanklop oor advies vir boere om veldbrande te kontroleer. Volgens Ngaruka moet plaasboere goed met mekaar kommunikeer.

Die omgewing-ministerie het op hulle webtuiste verdere wenke vir boere om veldbrande te verhoed.