Cyril kap terug oor gesondheidsversekering

Die Nasionale Gesondheidsversekeringswetsontwerp het amptelik ‘n wet van die Parlement geword nadat president Cyril Ramaphosa dit onderteken het. Die ondertekeningsplegtigheid by die Uniegebou in Pretoria was ‘n beduidende mylpaal in gesondheidsorghervorming. Opposisiepartye en sekere burgerregte-organisasie het aangekondig hulle gaan die wetgewing in die hof uitdaag. Ramaphosa het diegene kritiseer wat ‘n terugkeer na gefragmenteerde gesondheidsorg voorstaan en sê sulke sienings is uit voeling met globale standaarde: