Nog hulp vir Oekraïne
Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het ‘n bykomende 36,6 miljard Namibiese dollar se militêre hulp vir Oekraïne aangekondig. Dit volg terwyl Rusland se president Vladimir Putin sê hulle beplan ‘n verdere militêre operasie in dié land. Moskou se verdedigingsbesteding sal die komende jaar tot meer as 8 persent van sy bruto binnelandse produk styg. Blinken sê die befondsing sal drie dele bevat: