Gaza-onderhandelings bereik dooiepunt
Die eerste minister van Katar, Mohammed bin Abdulrahman Al-Thani, sê samesprekings oor ‘n wapenstilstand in Gaza en ‘n ooreenkoms oor die vrylating van gyselaars is byna op ‘n dooiepunt. Die eerste minister sê hulle sal aanhou druk plaas vir ‘n ooreenkoms: