Help tog by Happyland
Die eienaar van Happyland veiligheidshawe in Hentiesbaai, Carmen Haoses, bestuur die onderneming al vir 18 jaar. Sy is ook besig om as ‘n kinderhuis te registreer te word. Volgens Hoases is die lewe in die kusdorp elke dag ‘n uitdaging en die plaaslike ekonomie is swak. Sy het ook haar eie snoepie begin in ‘n poging om die kinders in nood te voorsien. Kosmos 94.1 Nuus het met Hoases gesels, wat meer inligting gee.
Enigiemand wat bydraes aan Happyland wil skenk kan vir Hoases bel op 081 374 1580.