Biden praat (uiteindelik) oor studente betogings

Die Amerikaanse president Joe Biden sê beide vryheid van spraak en die oppergesag van die reg moet gehandhaaf word te midde van die pro-Palestynse betogings by universiteite in die land. Die meerderheid betogers eis die onttrekking aan maatskappye wat Israel en die oorlog in Gaza ondersteun. Amper 2 000 mense is sedert die 18de April op kampusse gearresteer. Biden sê Amerika is nie ‘n outoritêre land waar mense gesnoer word nie, maar dis ook nie ‘n wettelose land nie: