Shapwa verloor derde poging om tender te bekom
Sakeman Shapwa Kanyama het misluk met sy derde poging in die hof om mededingers te keer om antiretrovirale medikasie aan die gesondheid ministerie te verskaf. Die saak was teen die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië, die gesondheidminister, die finansminister en mededingers in ’n tender vir die verskaffing van die medikasie. Reaksie is ontvang van die PDM se skadu-finansminister, Nico Smit…