Monte Carlo: Djokovic v Musetti

Die tweemalige kampioen Novak Djokovic het sy eerste wedstryd van die jaar op ‘n kleibaan by die Monte Carlo-meesters gemaklik gewen. Die wêreld se nommer-een van Serwië het Roman Safiullin van Rusland met 6-1,6-2 verslaan om die derde ronde vir die 14de keer te haal. Hy kom nou teen die Italianer Lorenzo Musetti te staan wat Djokovic in dieselfde stadium verlede seisoen geklop het. Daar was ook oorwinnings vir Alexander Zverev van Duisland en Hubert Hurkacz van Pole. Djokovic het Musetti geloof: