MK verwelkom Zuma se kandidaatskap

Die uMkhonto weSizwe Party het die beslissing van die Verkiesingshof verwelkom om die besluit van die Verkiesingskommissie tersyde te stel om oudpresident Jacob Zuma te verbied om ‘n parlementêre setel te betwis. Die OVK het aangevoer Artikel 47 verhinder Zuma om ‘n parlementslid te word omdat hy 15 maande tronkstraf opgelê is weens minagting van die hof. MK-party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê dit is ‘n groot oorwinning vir die party voor die verkiesing: