Bayana gaan nie Parys toe nie

Die Afrika-kampioene, Banyana Banyana, kon nie vir die Olimpiese Spele in Parys kwalifiseer nie nadat hulle op Loftus Versveld in Pretoria sonder enige doele gelykop geëindig het teen Nigerië. Die span kon nie verlede week se een-nul-nederlaag in die eerste deel in Abuja omkeer nie. Dis die tweede agtereenvolgende keer dat Banyana nie vir die Olimpiese Spele kwalifiseer nie. Hulle het die 2020-Spele in Tokio ook misgeloop. Afrigter Desiree Ellis sê hulle is teleurgesteld: