Cosatu vra ondersoek na onwettige tabak
Cosatu het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gevra om nié swig voor onwettige tabakhandel nie. Die Fair-Trade Independent Tobacco Association – wat talle kleiner tabakprodusente verteenwoordig – het in die Hooggeregshof in Pretoria ‘n interdik teen die Inkomstediens aangevra vir die instelling van ‘n nuwe reël oor kameras in pakhuise wat hul grondwetlike reg op privaatheid sou skend. Mathhew Parks van Cosatu sê onwettige tabakhandel is ‘n groot probleem in die land: