Uiters gepaste boek vir stand van sake in hoofstad bekend gestel
Uiters gepas vir die huidige stand van sake in Namibië het die Konrad Adenauer-stigting ‘n nuwe boek bekend gestel. Die boek, Namibia’s Water-Energy-Food Nexus, Development in Uncertain Times, is geskryf deur drie hoogs gerespekteerde kenners in hulle veld. Francois Lottering was by die bekendstelling.