Trump maak ommekeer oor aborsie…

Die gewese Amerikaanse president Donald Trump sê state moet self oor aborsieregte kan besluit. Talle ondersteuners van die Republikeinse Party wil hê Trump moet ‘n verbod op die beëindiging van swangerskap ná 15 weke verbied. Van die 50 state het 21 aborsie verbied of die prosedure tussen ses en 18 weke van swangerskap beperk. Trump ondersteun egter uitsonderings rakende verkragting of bloedskande of wanneer die ma se lewe in gevaar is: