Rahm besing LIV se lofliedere

Die Meesterskampioen, Jon Rahm meen sy winsgewende oorskakeling na die Saoedi-gesteunde LIV-gholfliga kan ‘n keerpunt wees. Die voormalige wêreld-nommereen het dié seisoen vier uit sy vyf toernooie vir LIV onder die top-agt geëindig. In ‘n onderhoud met BBC Sport, sê Rahm, LIV het die vermoë om die diens van byna enige vooraanstaande speler te verkry: