Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word

Die buurland se waterminister, Senzo Mchunu, het die konstruksiemafia veroordeel tydens ‘n inspeksie van die uMkhomazi-waterskema-projek in KwaZulu-Natal. Mchunu sê tendertoekennings moet gebaseer wees op meriete, en vra deursigtigheid. Die projek van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand, met voltooiing beplan vir 2029, behels die bou van ‘n dam en verwante infrastruktuur. Mchunu beklemtoon regverdige tenderprosesse, en sê net aansoekers wat kwalifiseer sal opdragte kry: